Welkom by Carin Kotze se @ Racing site!!
how to meditate

Dis winter, koud en nat. Na Saterdag se Geskiedkundige Klein
Aan almal wat deelgeneem het, baie geluk! Of jy laaste, eerste, met ‘n stukkende kar of breë bors geëindig het, dit was tog die moeite werd.
Vir die wat belangstel. 31 Julie 2010 is die volgende Main Circuit resies. Verander ‘n bietjie van spyse, doen jouself ‘n guns en kom ondersteun daar ook. Uitstekende wedrenne word verwag met ‘n groot hoeveelheid inskrywings. Vir die Oval-aanhangers – Jano van der Westhuizen, Carmen Fleming, Francois van Tonder, Johan Nel, Kosie Weyers, Brenon Green en nog ‘n paar bekende oval-name is almal te sien op die Main Circuit. Ons het julle ondersteuning nodig.
Daar is ook Saterdag, 17 Julie 2010 Gymkhana by Fairbridge Mall. Maak gerus ‘n draai.
Geniet die laaste deel van hierdie week.
@ Racing groete…
Laaste opdatering : 15 Julie 2010
Vir enige inligting kontak my gerus:
Sel no. : 0824545771
carin@bellvillehigh.co.zaOndersteuning asb.
Julle